Ek leer terwyl ek skrywe, en skrywe…

Hiermee ‘n uitnodiging aan jou om my te volg op hierdie blog. Ek weet nog nie presies hoe om alles wat jy hierop te lese kry oor te skakel na die mooi taal nie. Maar soos Augustinus – ek dink dit was hy, gesê het: “Ek leer terwyl ek skrywe, en skrywe terwyl ek leer…”. Baie welkom. Kom gerus binne, en maak jou tuis…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s