GEBED op Donderdag

O Here ek dank U dat om mense tot geloof te bring stuur U uit genade verkondigers van hierdie vreugdevolle boodskap – die Evangelie, na wie U wil en ook wanneer U wil. Ja Here, deur hierdie predikers se diens word mense geroep tot bekering en geloof in die Here Jesus Christus, die gekruisigde. Want soos U Woord ook sê: Hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Dankie Here dat U in U genade ook sulke verkondigers van die Goeie Nuus na my gestuur het dat ek kon glo, en my tot U my God kon bekeer.

Aan U alleen alle lof – Vader, Seun en Heilige Gees, een God. Amen.

 


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s