GEBED op Dinsdag 21 Februarie

Vader, ek besef en glo dat U toorn op mense wat die Evangelie nie glo nie bly, soos U Woord self sê in Johannes dat die wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie. Maar Vader ek loof U dat hulle wat die Evangelie aanneem en Jesus, die Verlosser, met ’n ware en ’n lewende geloof omhels, deur Hom van U toorn o God en ook van die verderf verlos word. U skenk aan hierdie mense die ewige lewe, en ek dank U dat U dit ook aan my geskenk het.

Aan U alleen alle lof en eer, Vader, Seun en Heilige Gees, een God. Amen

 


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s