GEBED op Saterdag 25 Februarie 2017

Vader, U Woord leer só duidelik dat die oorsaak of skuld van ongeloof en verwerping van die Evangelie, net soos van alle ander sondes glad nie U s’n is nie, maar dat dit ons as mense se skuld is. Maar Here, om te glo in die Here Jesus Christus, en om gered te wees deur Hom is ‘n genadegawe wat U alleen skenk. Soos wat U Woord leer: Uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God.  Dit is aan julle genadiglik gegee om in Christus te glo. Dankie, dankie, dankie Here vir híérdie genadegawe wat ek uit U hand kon ontvang. Aan U kom toe al die lof en die eer, tot in alle ewigheid, Vader, Seun, en Heilige Gees, Een God. Amen.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s