‘n Kort Luther grappie

Daar word vertel dat Doktor Martin Luther op ‘n keer naby aan ‘n Roomse katedraal by die ingang gestaan het. Minute van tevore het die priester ‘n blink bak met gewyde heilige water daar êrens neergesit vir ‘n oomblik, tot hy later weer sou terugkeer. So na ‘n ruk kom daar ‘n straathond ewe luiters aangestap, lig die regter agterbeen, en vul die bak met so ‘n paar geel milliliters aan, waarop Doktor Luther toe die volgende sê:

“My genugtig julle! Selfs die hónde word nou Luthers.”

(Tussen hakies, nie Luther óf Calvyn wou hê dat gelowiges met húlle name geëtiketeer sou word nie).


One thought on “‘n Kort Luther grappie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s