2 thoughts on “UIT DRA VAN DIE GEREFORMEERDE LEER, VAN RIEBEECK SE GEBED VAN DIE BEGIN AF

  1. Dit wil vir my voorkom asof die Doppers die eer wil toe-eien dat Jan van Riebeeck hul dogma ondersteun het.

    Die Gereformeerde Kerk het toe nie eens bestaan nie. Ou Jan was ‘n eertydse NG.

    Like

    1. Ja, dit kan nogal so voorkom Ivan. Is die Nederduitsers nog Gereformeerd Mnr. Faught, of is hulle nog net Nederduits van herkoms hier onder in Afrika? Is die Nederlandse Geloofsbelydenis; die Heidelbergse Kategismus; en die Dordtse Leerreëls ook jóú belydenis soos dit die Drommedaris se skeepskaptein s’n was? Ek meen, die “G” van “NG” staan tog vir iets, is dit nie? Of is dit die N Kerk?

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s