DIE ZUMA-RAMAPHOSA OORGANG – BEKYK VANUIT ’N KONINKRYKSPERSPEKTIEF deur Frikkie Mulder
“Ja, na Zuma, wat nou? Ons bly blanke Afrikaners en Christen-gelowiges…in Suid-Afrika.” Vra Tannie Anna Van der Dussen nou onlangs op die sosiale media. Om perspektief op die huidige situasie in ons land, en Christene se taak hier te verkry, laat ons eers die onlangse omtrent nege jaar in oënskou neem. [Herinnering: Die leser word … More DIE ZUMA-RAMAPHOSA OORGANG – BEKYK VANUIT ’N KONINKRYKSPERSPEKTIEF deur Frikkie Mulder