SO ‘N KORTERIGE VERHAAL UIT DIE TYD VAN DIE PROTESTANTSE REFORMASIE – Frikkie Mulder

‘n Turkse uitbeelding van die rampspoedige Slag van Mohac in 1526 tussen die Hongare en die Turke, waarin duisende der duisende Hongare gesneuwel het. Ek en die koningin van my kasteel het so 14 jaar gelede teruggekeer na Suid-Afrika na ’n tydperk van ongeveer vier-en-’n-half jaar van sendingwerk, in die Krim-skiereiland. Dit was op daardie stadium … More SO ‘N KORTERIGE VERHAAL UIT DIE TYD VAN DIE PROTESTANTSE REFORMASIE – Frikkie Mulder

PLEIDOOI VIR ’N KRAGTIGE TERUGKEER NA DIE DRIE BYBELSE GRONDTALE

(‘n Foto van een van die mees formidabele intellektuele reuse van die protestantse Reformasie – Philipp Melanchthon) As jy na ’n video van ’n aardbewing kyk sal jy dikwels sien dat mense vinnig probeer om aan iets wat nog stewig is vas te hou. Mense vlug ook na dele waar dit meer stewig of vas … More PLEIDOOI VIR ’N KRAGTIGE TERUGKEER NA DIE DRIE BYBELSE GRONDTALE

’N KORT GESKIEDENIS VAN DIE MOHAMMEDAANSE SEKELTOGTE – soms is dit nie jou argument wat tel nie, maar jou deursettingsvermoë

(Karel Martel wat in die slag van Poitiers die eerste groot poging tot die Islamisering van Europa afgewend het) Die Mohammedanisme verdeel die wêreld in twee groepe. Die een groep woon in wat genoem word die dar-al-salaam of huis-van-vrede, en die ander deel van die wêreld woon in die dar-al-harb of die huis van oorlog. … More ’N KORT GESKIEDENIS VAN DIE MOHAMMEDAANSE SEKELTOGTE – soms is dit nie jou argument wat tel nie, maar jou deursettingsvermoë

PERSVRYHEID – MAAR MET ’N DODELIKE VREES VIR JOU EIE KOERANT SE LESERS?

Dit wil voorkom of die vryheid van die pers en van die media nie net van een kant af aangeval kan word nie. Daar word baie deesdae gemaak van regerings wat mik-mik met muilbande in die hand om webwerwe; koerante; en joernalistieke snoete vas te klem, en dan die bande styf te trek in ’n … More PERSVRYHEID – MAAR MET ’N DODELIKE VREES VIR JOU EIE KOERANT SE LESERS?

WOORDELYS EN SPELREëLS VIR DIE CHRISTEN GEBRUIKER VAN AFRIKAANS

[’n Foto van die vertalers van die 1933-vertaling van die Bybel in Afrikaans – Doktor JD du Toit (Totius), Professor E.E. van Rooyen, Doktor JD Kestell, Professor HCM Fourie en Professor BB Keet] “En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie … More WOORDELYS EN SPELREëLS VIR DIE CHRISTEN GEBRUIKER VAN AFRIKAANS