Wie? Wat? Waar?

WIE? WHO?

Frikkie Mulder

WAT? WHAT?

Een van die grootste literêre werke in die christelike kerk se geskiedenis is Aurelius Augustinus van Hippo se boek DE CIVITATE DEI – AANGAANDE DIE STAD VAN GOD. Ek staan graag in daardie selfde lyn vandag om God drie-enig te verheerlik, sy Kerk te troos, en te ywer vir die uitbreiding van sy koninkryk. Hulle sê die pen is magtiger as die swaard. Kan jy dink wat moet gebeur as die swaard van die Gees – Efesiërs 6 vers 17, deur ons penne begin geswaai word? / One of the greatest literary works in the history of the Christian Church was Aurelius Augustine’s book DE CIVITATE DEI – CONCERNING THE CITY OF GOD. I gladly position myself in that same lineage today in order to glorify the triune God, to comfort his church, and to strive for the expansion of his kingdom. They say the pen is mightier than the sword. Can you imagine what will happen if we start swinging the sword of the Spirit – Ephesians 6 verse 17, through our pens?

WAAR? WHERE?

In die hemel, en in die kerk, en oor die hele aarde / In heaven, and in the church, and across the whole world.

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s